100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laerskool Laeveld hou kleurpretloop

Written by on November 1, 2022

Laerskool Laeveld hou op 10 November hul jaarlikse, kleurvolle pretloop.
Dit is die ideale aktiwiteit vir die hele gesin (ouboet en hondekinders is natuurlik welkom) en 100.5FM saai die dag regstreeks uit vanaf die feestelikheid by die skool.
Cornelia Janse van Rensburg en juf. Anzel Beattie en het met Ludi en Mireille gesels oor wat jy alles te wagte kan wees volgende Donderdag. Luister weer hier.


×