100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister weer: Zondagkraal gesels oor ‘Blom’

Written by on June 9, 2023

Zondagkraal se enkelsnit “Blom” boer al sowat ses weke op die 100.5FM Top 20.
Die groep plaasrockers/suikerrietboere van Komatipoort bestaan uit Hannes Eloff, Roelf Fritz en Christaan van Biljon.
Hulle kuier saam met Ludi in die ateljee.
Luister weer hier

Luister “Blom”

Volg Zondagkraal hier
Sien ook: Kaartjies vir Innibos 2023 nou te koop


×