100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Gróót skoonmaak volgende week op R40

Written by on July 27, 2023

We Care 4 Nelspruit beplan volgende week ‘n gróót skoonmaakaksie.

Vanaf Maandag tot Vrydag beoog hulle om die R40 vanaf Rocky Drift tot by die hoofinganag na Barberton skoon te maak.

Sameroeper, TJ Maré, sê hulle gaan onder meer bosse weg sny, gras sny en rommel op tel.

Luister hier wat hul oogmerk is:

Dit is in samewerking met die KLCBT, Nelspruit CID, Power of 8000 en die CSG Groep.

Almal is genooi om mee te doen en die inisiatief te ondersteun.

Foto: ‘n Span op 16 Mei in aksie.

Sien ook: We Care 4 Nelspruit glo deur munisipale werkers gedreig

Sien meer oor die organisasie hier:


×