Twee veldwagters vas vir stropery

Written by on June 20, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

SANParke het gister die inhegtenisneming van twee veldwagters aangekondig. Hulle was vermoedelik betrokke by renosterstropery. Die twee verdagtes het na bewering in Mei 2018 ‘n witrenoster geskiet en onthoring. Die verdagtes is gisteroggend in hegtenis geneem na ‘n intensiewe gesamentlike ondersoek wat deur die SANParke omgewings-misdaad-ondersoekende Eenheid en die polisie uitgevoer is. Die bestuursuitvoerende gesag van die Kruger Nasionale Park, Glenn Phillips, het die ondersoekspan gelukgewens en gesê hy is baie teleurgesteld in die twee lede.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?