100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

vrou verbrand

Die polisie in Mpumalanga vra die publiek om na vore te kom met inligting na twee mense vermoor gevind is in afsonderlike voorvalle. ‘n Man met skietwonde is Maandag in Dingledale Trust naby Thulamahashe gevind. ‘n Vrou se verbrande liggaam is Sondag in bosse in Mphenyatsatsi naby Bosbokrand ontdek. Volgens die polisiewoordvoerder, kol. Donald Mdhluli, […]


×