Maputo

Die Mosambiekse Nasionale Bofbal Sagtebond Federasie het ‘n ooreenkoms met die Munisipaliteit van Maputo bereik om die ou bulgeveg-arena, vir sagtebal-jeugaktiwiteite te gebruik. Die Federasie sal opknapping doen om die arena, wat in 1956 gebou is, in ‘n sagtebalveld te transformeer, en die munisipaliteit werk reeds daaraan om die koste te bepaal. Die arena sal […]

‘n Portugese sakeman is gister naby Maputo, dood gevind. Dit volg nadat hy ontvoer is en die losprys betaal is, het die Portugese minister van buitelandse sake, José Luís Carneiro, gesê. Die amptenaar het gister aan die nuusagentskap van Lusa gesê dat die slagoffer ‘n entrepreneur was, met ‘n ouderdom van omtrent 50 jaar. Hy […]

‘n Honde-eenheid sal vanaf September by die Internasionale Lughawe van Maputo bedryf word, om die smokkel van verbode wildleweprodukte soos ivoor en renosterhoring te bestry. Volgens ‘n verslag in vandag se uitgawe van die weekblad “Domingo”, word die hondehokke nou klaargemaak, insluitend die installering van water- en energievoorrade. Die eenheid sal geriewe vir ses honde […]

Werk aan die projek om die watervoorsiening vir die Groter Maputo-metropolitaanse gebied te verbeter – deur water na die hoofstad van die Corumana-dam op die Sabie-rivier te kanaliseer – is nou 89 persent voltooi. Volgens die minister van openbare werke, Joao Machatine, hang alles nou af van die bou van ‘n nuwe waterbehandelingstasie in die […]

Mpumalanga Premier Refilwe Mtshweni, gaan more ‘n provinsiale afvaardiging na Mosambiek lei, waar ‘n memorandum van ooreenkoms met die Maputo-regering geteken sal word. DIe ooreenkoms is glo om die ontwikkeling en vooruitgang van ekonomiese potensiaal tussen die twee provinsies uit te brei. DIt is veral gemik op die landbousektor. Die premier se woordvoerder, Zibonele Mncwango, […]

‘n Tweeverdieping-hoë ophangbrug met ‘n afstand van 680 meter wat oor Maputo Baai gaan hang, gaan glo ‘n nuwe landmerkprojek word. Dit gaan die stad se kruis-seeverkeer vergemaklik. Die projek, wat sewehonderd vyf en tagtig miljoen Amerikaanse dollars kos, met 95 persent van die befondsing uit China, word deur die China Road and Bridge Corporation […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?