Kruger Nasionale Park

Nog ‘n voorval het die etiek van jag in die Geassosieerde Privaat Natuurreservate (APNR) langs die Kruger Nasionale Park, beklemtoon. Dié keer was die slagoffer ‘n jong olifant, wat na bewering 13 keer voor getraumatiseerde gaste by Balule, ‘n reservaat binne die APNR, geskiet is. Ná die eerste skoot het die olifant begin skree en […]

Die oprig van dodelike kabelstrikke om diere te vang vir muti en vleis, is ‘n toenemende probleem vir veldwagters by die Kruger Nasionale Park. Die park se honde-eenheid-sentrumbestuurder, Johan de Beer, het gesê dat hulle sedert die begin van die jaar meer as 1600 strikke gevind het, waarvan sommige te laat verwyder is om die […]

Verskeie rekenaars is na bewering tydens ‘n inbraak by die ontvangsarea van die Numbi-hek, gesteel. Die woordvoerder van die SANParke, Isaac Phaahla, het die inbraak bevestig, en gesê dit is die volgende oggend ontdek. Dit het gebeur, ondanks gewapende wagte wat die gebied patrolleer. Phaahla het gesê dat die polisie is besig met ‘n ondersoek, […]

‘n Beseerde teen-stropery hond raak al hoe meer gewild op sosiale media na ‘n onderonsie met ‘n leeu. Akita, ‘n agtjarige Malinois, is sedert 2012 by SANParke se teen-stropings-honde-eenheid. Johan de Beer, hondemeester by die Kruger Nasionale Park se honde-eenheid, het foto’s van ‘n vernielde Akita op die Facebook-groep “SANParke KNP RANGER DOGS” geplaas, wat […]

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) het Maandag die veroordeling van ‘n renosterstroper tot 33 jaar tronkstraf,  deur die Skukuza-streekhof in die Kruger Nasionale Park, verwelkom. “Patrick Nkuna is in 2015 in die (KNP) Pretoriuskop-omgewing in hegtenis geneem tydens ‘n uitgebreide grond- en lugopvolg-anti-stropery-operasie. Kort voor die arrestasie van Nkuna en sy medepligtiges het hy probeer […]

Stropings-voorvalle op leeus in privaat wildreservate in Mpumalanga en Limpopo, is ‘n nuwe en ernstige gevaar vir hierdie groot katte. Leeus word alreeds ernstig bedreig deur die vernietiging van habitat. Daar is nou minder leeus oor as olifante. Kris Everatt, van die wêreldwye wildekat-bewaringsgroep Panthera, het gesê dat dit het regtig vinnig gebeur in Mosambiek, […]

Die Royal Portfolio het aangekondig dat ‘n eksklusiewe nuwe safari lodge by Royal Malewane – en die Royal Portfolio se ikoniese eerste eiendom – in die Kruger Nasionale Park sal open volgende jaar. The Farmstead is die maatskappy se tweede eiendom in die park en sal op 1 Mei 2019 sy deure oopmaak. Na aanleiding […]

Die polisie ondersoek die omstandighede rondom ‘n voertuig-ongeluk waartydens twee mense by die Kruger Nasionale Park verlede week, dood is. Volgens SANParke is die twee dood nadat hulle betrokke was by ‘n ongeluk tussen die Olifants- en Letaba-kampe. SANParke het gesê die twee mense was dagbesoekers. Aanvanklike verslae dui daarop dat daar geen ander voertuig […]

September 17, 2018

As deel van sy bydrae tot Aarde-Week, het die Kruger Nasionale Park, 120 inheemse plante aan inwoners van Phameni Village, een van die dorpe langs die park, oorhandig. William Mabasa het gesê dat die oorhandiging van die bome ‘n manier was om gemeenskapsgebaseerde bewaringsinisiatiewe onder die park se belanghebbendes te bevorder, sodat hulle ook ‘n […]

Die afgelope twee maande is honderde diere, insluitend sebra, blouwildebeeste en rooibokke, van die Kruger Nasionale Park, na die Zinave Nasionale Park in Mosambiek verskuif. Die Zinave Nasionale Park – van vierhonderd en agt duisend hektaar – herstel nog steeds van die burgeroorlog. Die diere is deur die Suid-Afrikaanse Departement van Omgewingsake aan Mosambiek se […]


Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?