100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

International Arts Talent Showcase

IATS-oudisies word Saterdag in Mbombela gehou. Die International Arts Talent Showcase (IATS) stel ontluikende talent al 13 jaar bloot aan internasionale geleenthede. Elsubie Louwrens sê hulle is op soek na nuwe talent op die gebiede van toneelspel, modelwerk, dans en sang. Vanjaar het hulle vooraf ook ‘n werkswinkel om deelnemers vir die oudisies voor te […]

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.


×