Susan Coetzer deel lekkergoed vir die lewe
Written by Mireille on June 11, 2025
Susan Coetzer is hoofsaaklik ‘n skrywer, hoewel sy ook verskeie ander kreatiewe hoede dra.
Sy gesels met Kies Koers oor hoe sy haar lewe benader om ook die mense rondom haar te kan inspireer.
Luister weer:
Coetzer is Saterdag by ‘n damesoggend ten bate van Solidariteit Helpende Hand aan die woord.