Sprekers bevestig vir KLCBT-konferensie
Written by Mireille on May 13, 2025
Op 21 en 22 Mei hou die Kruger-Laeveld kamer vir sake en toerisme (KLCBT) ‘n konferensie.
Die gassprekers sluit in die politieke ekonoom, Moeletsi Mbeki; prof. Theuns Eloff van ondermeer die FW de Klerk-stigting asook adv. Stephanie Fick van die Organisasie teen Belastingmisbruik (OUTA).
Die uitvoerende beampte van die KLCBT, Linda Grimbeek, bespreek die besonderhede.
Luister hier:
Sien meer besonderhede hier.