100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan Bos met strikke in die wildtuin

Written by on September 20, 2023

Die stel van strikke in die wildtuin is ‘n baie groot probleem.
Jacques Malan, ‘n SANParke Ereveldwagter wat reeds 14 jaar betrokke is by die uitroei van die strikke, sê dat dit meer gekonsentreerd voorkom naby digbewoonde gebiede buite die Krugerwildtuin.
Hoewel veldwagters in die wildtuin ook daagliks strikke verwyder, sit die Ereveldwagters gereeld hand by om hulle te ondersteun.
Hy gesels met Gerhardt.
Luister weer hier:

Sien ook: Sonop gaan Bos met strikke


×