100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan Bos met ‘Rhino Man’

Written by on April 24, 2024

Die dokumentêr “Rhino Man” vertel die storie van die werk wat veldwagters doen om die bedreigde renoster van uitwissing te red.

Marianne de Kock gesels met Sonop gaan Bos.

Luister hier:

Sien ook: Hoe groot is heroïenkrisis werklik?


×