100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Skole wintersport in volle swang

Written by on March 13, 2023

Hoërskool Nelspruit (NHS) het Saterdag, 11 Maart teen Hoërskool Dr. E.G. Jansen in die NWU-wintersportreeks tuis deelgeneem.
Van die B- en C-spanne het ook teen Hoërskool Barberton kragte gemeet in vriendskaplike rugby-, hokkie- en netbal-wedstryde.
Klik hier vir die uitslae. 


×