100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sit die “L” terug in kosblikkies vir Laerskool Laeveld

Written by on March 2, 2023

Die Sonop-ontbytspan het in Februarie die “L” teruggesit in kosblikkies en kon saam met Lowveld Body Works & Towing “pousebroodjies” vir 24 leerlinge van Laerskool Laeveld voorsien.
Sien ook: Sit die “L” terug in kosblikke: Die belang van goeie voeding vir kinders
Mammas van die skool het saam met Lientjie Steyn en Judy van Dijk die pakkies gister opgemaak.

Van Dijk het die skool se broodjieprojek al in 1986 gestig, want vir baie kinders is die ete wat hulle by die skool ontvang, hul enigste maaltyd van die dag.

Die skool voorsien dus daagliks kosblikkies en pousebroodjies vir leerlinge.
Hulle gesels met Andri. Luister weer hier.


×