100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sit die “L” terug in kosblik: Dieetkundige gee raad

Written by on February 27, 2023

Die Sonop-ontbytspan sit die “L” terug in kosblikkies hierdie maand in samewerking met Eskort Nelspruit.

Môre pak Gerhardt en Andri kosblikke vir kinders wat nie so bevoorreg is om ‘n “pouse broodjie” te hê nie.

Lowveld Body Works & Lowveld Towing borg die kosblikke.

Dieetkundige, Liesbet Delport, vertel wat hoort in ‘n gesonde, gebalanseerde kosblik.
Luister weer hier.

Jy kan ook betrokke raak. Kyk hier.

Om ‘n bydrae te maak: 100.5M Met Hart, Standard Bank, 348331916, verwysing: Kosblik).


×