100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sekuriteitswagte weer rowers af in Lydenburg

Written by on November 18, 2022

Sekuriteitswagte in Lydenburg kon in die vroëe oggendure vermeende kitsbankrowers afweer.
Wagte van Tech Nofi en Sun Security het om ongeveer 01:30 gereageer op ‘n ontploffing in Kantoorstraat.
Hulle het in ‘n skietgeveg met die gewapende verdagtes betrokke geraak voor die rowers in ‘n swart BMW gevlug het.
Die voertuig is verskeie kere getref.
‘n Sak vol plofstof is op die toneel agtergelaat.
Die polisie sê hulle kon ‘n onbepaalde bedrag kontant buit.


×