Rekenaars by Numbi-hek gesteel

Written by on November 19, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Verskeie rekenaars is na bewering tydens ‘n inbraak by die ontvangsarea van die Numbi-hek, gesteel. Die woordvoerder van die SANParke, Isaac Phaahla, het die inbraak bevestig, en gesê dit is die volgende oggend ontdek. Dit het gebeur, ondanks gewapende wagte wat die gebied patrolleer. Phaahla het gesê dat die polisie is besig met ‘n ondersoek, en dat die wagte ook ondervra sal word. Hy het gesê geen groot bedrae geld is by die hekke gehou nie, en het bevestig dat die KNP, kameras by die hek het waarvan beeldmateriaal deel van die ondersoek sal wees.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background