100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Pumas wil Leeus voor domineer in Curriebeker-kragmeting Vrydag

Written by on July 11, 2024

Die Airlink Pumas sê môre by Mbombela-stadion die Leeus die stryd aan in hul eerste tuiswedstryd in die 2024 Curriebeker.

Ruwellyn Isbel, krag- en kondisioneringsafrigter, en Corné Steenkamp, hulpafrigter, gesels met Sonop Ontbyt.

Luister weer:

Sien ook: Pumas positief voor eerste Curriebeker-tuiswedstryd


×