100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Pumas teen Boland vanaand in Mbombela

Written by on May 10, 2024

Die Airlink Pumas en Boland Kavalier sê mekaar vanaand in Mbombela die stryd aan in die SA Beker.

Die Pumas moes verlede week teen die Griekwas in Kimberley die knie buig, maar staan steeds ‘n goeie kans om teen hulle in die eindstryd te staan te kom.

Dit is die Griffons wat in die pienktruie se nekke plaas, met 30 punte op die punteleer, teenoor Jimmy Stonehouse se span se 31.

Stonehouse en Marius van Rensburg kuier in die ateljee.

Luister:

Die afskop by Mbombela-stadion is 19:00.

Sien ook: Sonop gaan Bos met wedvlugduiwe


×