100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Pumas gasheer vir Valke vanaand in SA Beker

Written by on April 12, 2024

Die Airlink Pumas speel vanaand tuis by Mbombela-stadion teen die Valke in die SA Beker.

Dit is op die hakke van hul oorwinning verlede week met 50-0 teen die Cheetahs in Bloemfontein.

Hulle lê nou tweede op die punteleer in dié kompetisie.

Luister weer:

Sien ook: Dr. Lizelle Grobler: ‘Aktiveer jou brein’


×