PSA vergader oor uitdagings by werksplekke
Written by Mireille on February 12, 2025
Staatsdienswerkers in Mpumalanga ervaar uitermatige uitdagings by hul werksplekke, sê Flip van der Walt van die PSA.
Dit volg na Mbombela verlede week kragtoevoer na regeringsgeboue afgesny het weens wanbetaling en voortdurende uitdagings by die Mpumalanga Hooggeregshof in Mbombela.
Luister hier:
Sien ook: ‘Nuwe’ uitvoerende beampte vir KLCBT