Polisiebeamptes in hof vir roof

Written by on April 12, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Vier Mpumalanga polisiebeamptes het voor die hof verskyn op aanklagtes van sakeroof. Polisiewoordvoerder, Leonard Hlathi, het gesê dat die beskuldigdes voorgegee het dat hulle inspekteurs is van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Hull het sodoende ‘n onbekende bedrag geld gesteel by ‘n supermark. Die vier verdagtes, Thabiso Lepoto, Jabu Sekhoto, Siphiwe Ntshangase en Fika Makhubu is R1000 rand borgtog elk toegestaan, en die saak is tot 5 Mei uitgestel vir verdere ondersoek.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background