100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Pits Paints stel Tool Hub bekend

Written by on February 2, 2024

Pits Paints verskaf reeds jare ook gereedskap, en het verlede jaar Tool Hub bekendgestel.

Dit is ‘n winkel in ‘n winkel, verduidelik Herman Bornman oor sy hoogs kompeterend geprysde aanbiedinge.

Tool Hub is ook aanlyn beskikbaar.

Vir die volgende week kan besoekers aan die winkel in Riverside Industrial egter die kans staan op deel te wees van opwindende gelukkige trekkings.

Luister weer hier:

Sien ook: Sonop gaan Bos met WeWild Africa


×