Pensioenaris gevonnis vir verkragting

Written by on April 7, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

 ‘n Pensioenaris wat daarvan aangekla is dat hy ‘n agtjarige kind verkrag het, het hierdie week ‘n lang vonnis ontvang. Die sestigjarige Erick Mambane is tot 19 jaar effektief agter tralies deur die Nkomazi streekshof veroordeel. Mambane het die minderjarige in Maart 2013 verkrag. Hy het die kind na sy huis geneem en haar 50 rand betaal om stil te bly, na die voorval. Die slagoffer se ma was ten tye van die insident, in die hospitaal.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?