100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Ontmoet Mpumalanga se nuwe Valke-hoof

Written by on January 13, 2023

Generaal-majoor Nico Gerber is aangestel as die nuwe Valke-hoof in Mpumalanga. Hy verwang Majoor-generaal Zodwa Mokoena wat in Desember afgetree het as die provinsiale hoof van die direktoraat vir prioriteitsmisdaad-ondersoeke.
Luister weer hier.

Hy het ‘n beroep gedoen op alle inwoners om die Valke te kontak as hulle oor enige inligting oor misdade beskik.
“Ek gee die versekering dat as dit by my uitkom sal ek seker maak dit kry aandag.”
Kontakbesonderhede
Georganiseerde misdaad: Brig. Mokonyama – 082-565-7099 en [email protected]
Korrupsie: Brig. Ramakgoakgoa – 079-517-0036 en [email protected]
Kommersiële misdaad: Brig. Gaillard – 082-492-5358 en [email protected]
Gespesialiseerde misdade: Brig. Davenport – 082-778-7610
Kantoor van Gerber: 013-759-1367 en [email protected].


×