NHS swemmers presteer
Written by RL Admin on April 4, 2018
Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.
Baie geluk aan die drie Hoërskool Nelspruit-swemmers wat onlangs aan die SA Swemkampioenskappe deelgeneem het.
Giano dos Santos:
1ste plek: 100m rugslag
2de plek: 200m IM
2de plek: 200m rugslag
3de plek: 50m rugslag
Carla Mouton:
5de plek: 100m borsslag
5de plek: 200m borsslag
9de plek: 50m borsslag
Carla kwalifiseer om van 23-28 April aan die Youth Nationals in Port Elizabeth deel te neem.
Jetro Piso:
5de plek: 400m vryslag
7de plek: 200m vryslag
7de plek: 100m vryslag
Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.