100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Nasionale stilstand: Mpumalanga grootliks kalm

Written by on March 20, 2023

Die Mpumalanga premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, sê die beplande dag van stilstand het grootliks sonder voorval verloop.
Sy het vanmiddag saam met die LUR vir gemeenskapsveiligheid Vusi Shongwe, die LUR vir openbare werke, paaie en vervoer Mandla Ndlovu en die waarnemende provinsiale polisiekommissaris generaal-majoor Zeph Mkhwanazi ‘n padblokkade op die N4 buite Mbombela inspekteer.

Dit het nie verband gehou met die dreigende protesaksie deur die EFF nie.
Sy het bevestig arrestasies is gemaak. Luister hier.

Mtshweni-Tsipane sê alle rolspelers in die regering was goed voorbereid.

John Meintjies van die Laeveld JOC bevestig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens sedert gisteraand absolute helde was.


×