100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Mnr. en Mej. Bergvlam 2022 gekroon

Written by on August 24, 2022

Mnr. en Mej. Bergvlam 2022 is Donderdag tydens ‘n gala-aand by die skool gekroon.

Dyllan van Zyl en Danelle Mader het saam met die organiseerder van die kompetisie, juf. Yolandie O’Reilly, in die ateljee kom gesels oor die ervaring en wat hulle alles beplan vir die jaar. Luister weer hier.

Danelle is ook aangewys as die top debutant. Lourenzo Shakwane en Sariette Kuperus was die eerste prins en prinses en Christiaan Burger en Skye Nicholson tweede prins en prinses.
Unathi Sengwayo en Jaelyn de Vries is aangewys as Mnr. en Mej. Persoonlikheid. Christiaan Burger en Jaelyn de Vries is Mnr. en Mej. Fotogenies vir 2022.
Riyaadh Choonara is bekroon as die kyker se keuse en die debutant wat die grootste bedrag geld kon insamel.


×