100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Mev. Mpumalanga plaas kollig op plaaslike talent

Written by on February 2, 2022

Die kroning van Mev. Mpumalanga 2022 is om die draai en beloof om, soos elke jaar, ‘n produksie uit die boonste rakke te wees.
Zane van Zyl, uitvoerende hoof van Mev. Mpumalanga, en Jacques Lombard, eienaar en bestuurende direkteur, vertel hoe ‘n sterk groep deelnemers die kompetisie vanjaar gelok het, en hoe opgewonde hulle is oor die verkil wat elkeen hul gemeenskappe se lewens maak.
Luister weer hier na die gesprek met Ludi en Mireille.

Die kroning vind op 26 Februarie by Communio-kerk plaas. Besoek Mev. Mpumalanga op Facebook vir meer besonderhede.


×