100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Tom Farmer

Ek het in Julie 2003 by Radio Laeveld begin uitsaai. Dinsdagaande was my kuieraande met die Laevelders en “Bitterbessiebos” het die lig gesien, saam met inligtingsprogramme oor die sewe wonders van die wêreld en “Vandag in die verlede”. Van Augustus 2004 tot Desember 2004 het ek ook die ontbytprogram aangebied. Tans geniet ek dit om op vryskutbasis vir Radio Laeveld te werk.

Dis lekker om in kontak met die Laevelders te bly en ek geniet elke Sondag wanneer ek gemaklike musiek kan speel in “My Gunsteling Uur“ om 9:00.


×