100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Mbombela-verkeersbeampte kritiek beseer aan diens

Written by on September 27, 2022

‘n Verkeersbeampte van Mbombela-munisipaliteit is vanoggend aan diens beseer toe hy deur ‘n voertuig getref is op die R40 tussen Witrivier en Hazyview.
Moeti Mmusi, woordvoerder van die provinsiale departement van gemeenskapsveiligheid, sê hy is per helikopter na die Netcare Milpark-hospitaal in Johannesburg gevlieg vir behandeling.
Die besonderhede oor hoe die ongeluk plaasgevind het is nie op hierdie stadium duidelik nie.
Mmusi het hom ‘n spoedige herstel toegewens.


×