Man voor hof vir gesteelde voertuig

Written by on July 9, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n 25-jarige man sal vandag voor ‘n Mpumalanga hof verskyn op ‘n aanklag van die besit van ‘n vermoedelik gesteelde vragmotor. Die hofverskyning volg nadat hy Vrydag deur lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens by Kwaggafontein in hegtenis geneem is. Hy het ‘n gesteelde wit Toyota Dyna-vragmotor – wat na bewering in Secunda gesteel is – bestuur. Kolonel Mtsholo Bhembe het gesê lede van die polisie het ‘n roetine-operasie gedoen en twee verdagte voertuie gestop en sodoende die man vasgetrek.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track
Title
Artist

Background