100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Man in hof wat glo suster se huis afbrand

Written by on May 10, 2023

‘n 33-jarige man het Maandag in die Kabokweni-landdroshof verskyn op aanklagte dat hy verlede Woensdag, 3 Mei, sy 36-jarige suster se huis in KaNyamazane afgebrand het.
Bheki Tibane het glo ‘n brand in een van die vertrekke gestig en die hele huis is verswelg.

Volgens die polisie het sy dit by haar ouers geërf.
Slegs murasies het oorgebly.
Tibane sal vandag vir borgtog aansoek doen.


×