Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.
‘n Jong man het Vrydag ernstige brandwonde opgedoen nadat hy met sy sweeftuig in elektriese drade verstrengel geraak, en geval het. Die voorval het tydens die jaarlikse Barberton Paragliding Open, plaasgevind. Die drade het glo ‘n vuur op die grond veroorsaak, en die 21-jarige man, Kelvin van Baalen, se klere het aan die brand geslaan. Hy het glo brandwonde oor 80 persent van sy liggaam opgedoen. Hy is per helikopter na Netcare Millpark in Johannesburg geneem.
Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Author
RL Admin
Reader's opinions
You may also like
Continue reading

