100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister weer: Underdog gewigoptel eersdaags in Nelspruit

Written by on April 17, 2023

Gewigoptel daag jou fisiek uit, maar die grootste uitdaging is in jou kop.
So sê Chanté en Raymond Waters, wat ‘n nuwe inisiatief van stapel stuur: Die Underdog Nelspruit.

Dit gee gewigoptellers die geleentheid om teen van die beste atlete in die area mee te ding en sodoende hul eie vernuf te toets en te verbeter.
Die paartjie het by Gerhardt in die ateljee kom kuier.
Hier is alles wat jy moet weet voor die kompetisie op 13 Mei.
Luister weer:


×