100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister weer: Hoe ‘n groot probleem is Indiese spreeus in die Laeveld?

Written by on December 1, 2022

Indiese spreeus is ‘n uiters suksesvolle indringerspesie en het baie goed aangepas om in stedelike omgewings te floreer.
Hulle is allermins geliefd en die persepsie bestaan dat hulle inheemse voëls bedreig.

Dr. Garth Batchelor stem nie heeltemal saam nie, en sê hul reputasie is ‘n bietjie onverdiend.
Hy gesels met Ludi en Mireille. Luister weer hier.


×