100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 8 van 2023

Written by on February 24, 2023

In die nuus uit die Laeveld die week: Die premier sê die oortreding van munisipale bywette vererger stormskade, ruskampe word weer oopgestel in die Krugerwildtuin en die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) monitor tropiese storm Freddy.
Luister die hooftrekke hier.


×