100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 48 van 2020

Written by on November 27, 2020

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Etienne van Wyk se vermeende moordenaar verskyn in die hof, veldwagter steeds vermis in die Krugerwildtuin, Mpumalanga-boer aangewys as Jongboer van die jaar, en TRAC N4 Nasionale Tydren hierdie naweek in Dullstroom.
Luister die hooftrekke hier.


×