100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – week 31 van 2021

Written by on August 6, 2021

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Reeksmoordenaar van bejaarde vroue in Mbombela gevonnis na hy skuldig pleit op derde moord, twee sekuriteitswagte in aanvalle dood afgelope week, en die Krugerwildtuin doen beroep op gemeenskappe oor strikke.
Luister hier na die hooftrekke.


×