100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 12 van 2023

Written by on March 24, 2023

In die nuus uit die Laeveld die week:
# Die beplande dag van stilstand het grootliks sonder voorval verloop in Mpumalanga
# Die valuasierol vir eiendomme in Mbombela-munisipaliteit is gepubliseer en eienaars het slegs beperkte tyd om appèl aan te teken as hulle voel hul eiendom is oorwaardeer om ‘n nare verrassing met hul eiendomsbelasting vanaf 1 Julie te vermy
# Drie Laeveldse pa-en-seun-spanne het daarin geslaag om die lengte van die Oranjerivier in twee opblaasbootjies af te lê
# En dit is ‘n groot naweek vir sport in die Laeveld.
Luister die hooftrekke hier:


×