100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 10 van 2022

Written by on March 11, 2022

In die nuus uit die Laeveld die week: Kleinseun wat ouma glo vermoor, bly vir eers in aanhouding, Mbombela man vertel van messteek, Nelspruit DBV doen ‘n beroep op die publiek se hulp om Barberton-area te kan bedien, AfriForum maak Steiltes-natuurreservaat saam met Mbombela-munisipaliteit skoon, Pediatric Care Africa keer terug van 7 000 km motorfietsrit rondom Suid-Afrika, en kaartjies vir die All Black toets by Mbombela-stadion nou beskikbaar.
Luister die hooftrekke hier.


×