100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Ervaring: Nuwe raad vir KLCBT

Written by on May 31, 2023

‘n Nuwe president word Dinsdag deur die nuwe raad van die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) verkies.
Die uitgaande president, Sandra Jacobs, mag nie herverkies word nie, omdat iemand nie twee agtereenvolgende termyne mag dien nie, maar sy bly aan as uitvoerende direkteur.
Die voorsitter van die komitee vir algemene sake bly Ferdi Bijzet met Sakkie van Rooyen en Buyi Shongwe as visevoorsitters.
Die voorsitter vir die toersime-aangeleenthede is nou Melissa Brockman met Oupa Pilane en Denis Goffinet as visevoorsitters.
Linda Grimbeek, hoof operasionele beampte van die KLCBT, gesels met Robin oor die nuwe raad wat vir twee jaar sal dien.
Luister weer hier:

Luister ook: Laeveld Ervaring: Opwindende opleiding die week


×