100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Ervaring: Kragplanne hierdie maand onder die loep

Written by on February 1, 2023

Teken 21 Februarie in jou dagboek aan wanneer die indaba oor die kragkrisis in Mbombela plaasvind.
Die doel is om die beleid oor alternatiewe energieplanne van die munisipaliteit te bespreek asook oplossings vir ondernemings en huishoudings te soek.
Linda Grimbeek van die KLCBT gesels vandeesweek ook met Robin oor verkeersligte aanneem en “Under the Gazebo” in die middedorp.
Luister weer hier na Laeveld Ervaring.


×