100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Kunsuitstalling vier versoening en hoop by Christie’s

Written by on October 20, 2022

John-Anthony Boerma is die kurator van “A cry, a song, a dance”, wat gister by Christie’s @ 32 on Russell Gastehuis in Mbombela geopen het.
Die Innibos-ondersteunde kunsuitstalling is gebou rondom die titel van die debuutalbum van Judith Sephuma, wat gisteraand by Jazz at Christie’s opgetree het.
Die 15 kunstenaars is almal van Mpumalanga, en wissel van internasionaal gereken tot opkomend. Dit is nog tot Maandag-oggend te sien.
Boerma vertel wat jy te wagte kan wees. Luister weer hier.


×