Kontant-in-transito rooftog in Bosbokrand

Written by on May 21, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Kontant-in-transito rooftog het in Bosbokrand plaasgevind. Dit volg etlike dae na die aanval op ‘n Fidelity geldwa in Boksburg, Gauteng. Ooggetuies in die Bosbokrand-aanval beweer dat daar ongeveer vyftien verdagtes was wat almal met swaar-kaliber wapens gewapen was. Twee geldwaens is van die pad gedwing waarna die kluis met plofstof oopgeskiet is. Daar is glo met ‘n onbekende bedrag geld gevlug.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background