KNP skenk bome

Written by on September 17, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

As deel van sy bydrae tot Aarde-Week, het die Kruger Nasionale Park, 120 inheemse plante aan inwoners van Phameni Village, een van die dorpe langs die park, oorhandig. William Mabasa het gesê dat die oorhandiging van die bome ‘n manier was om gemeenskapsgebaseerde bewaringsinisiatiewe onder die park se belanghebbendes te bevorder, sodat hulle ook ‘n betekenisvolle rol in omgewingsbewaring kon speel.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background