KNP ly na droogte

Written by on September 11, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

In die Kruger Nasionale Park het ‘n kwart van die park se buffelbevolking, byna die helfte van seekoeie en tot 40% van die bome en struike in sommige dele glo gevrek as gevolg van die afgelope droogte. Dit was glo slegs in sommige dele van die park. Minstens een private wildreservaat het 75% van sy herbivore verloor, terwyl sommige gemeenskaplike boere in die Giyani-distrik, in Limpopo, tot 33% van hul vee verloor het. In die noordelike dele van KwaZulu-Natal was die verliese selfs erger, met gemeenskaplike boere wat 43% van hul beeste en byna 30% van hul bokke verloor het.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track
Title
Artist

Background