100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Kersfees vir bejaardes die Julie – met Bingo en sop

Written by on July 9, 2024

Die South African Council for Business Women (SACBW) reik die maand uit na bejaarde mense by Pumalanga-aftreeoord.

Isaura Cardosu en Annelize Maré verduidelik wat hulle daarmee wil bereik.

Luister:

Sien ook: Erge brande woed voort in Laeveld


×