100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Inheemse bloukurper bedreig deur Nylkurper

Written by on September 14, 2021

Inheemse bloukurpers word was ‘n hoogs bedreigde spesie geklassifiseer. Dit is weens verskeie bedreigings waarvan een die uitheemse Nylkurper is.
Juandré Buchholz, ‘n hengelaar met ‘n passie vir die bewaring van inheemse visspesies, het vir Gerhardt vertel dat dit weens verbastering is.
Luister weer hier na die gesprek.


×