Honde-eenheid bekroon

Written by on November 19, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die South African Wildlife College se honde-eenheid en die Meerkat-projek, het die Kudu-toekenning vir innovasie ontvang. Hierdie eer kom kort op die hakke van nog ‘n pakhondsukses in die veld, en bewys weer dat hierdie innoverende benadering tot teenstropery werk.

Die honde is op 13 November tesame met die Lugondersteuningseenheid ontplooi om die spoor van vermeende stropers op te volg, en het ‘n lang agtervolgingsessie tot ‘n einde gebring. Voor die honde se aankoms het veldwagters en spanne op die grond ‘n lang en onvermoeide nagtelike agtervolging gedoen. Drie verdagtes is deur die honde opgespoor en in hegtenis geneem .

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background